Die lig skyn nog helder

Die geskiedenis bewys dat daar deur die eeue heen tydperke was toe alles stik nagdonker gelyk het en die toekoms duister en onseker was. Soms was dit as gevolg van rampspoed en plae, droogtes en hongersnood; ekonomiese resessies wat alles in ‘n warboel dompel; oorloë wat miljoene lewens opeis en

Continue Reading